Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Zebra

@ Sunday Times Books LIVE

Briewe uit Brittanje se Rhynie Greeff oor die nagmerries wat ons wakker hou

Nagmerries

Briewe uit BrittanjeWat hou jou snags wakker? Vir sommige is dit geldsake, of die kinders of dinge by die werk. Rhynie Greeff kyk in sy rubriek na die nagmerries wat die wêreld wakker hou. Greeff vermaak By lesers al vir jare met sy Briewe uit Brittanje (nou ook as ‘n boek beskikbaar).

In 1963 het die Amerikaanse burgerregtestryder Martin Luther King jr. gesê: “Ek het ʼn droom”.Die wêreld skreeu daarenteen al eeue lank: “Ek het ʼn nagmerrie”.Met die oorgang na die 1800’s het baie mense in die nagmerrieteorie van Thomas Malthus geglo van wêreldhongersnood omdat die wêreldbevolking baie vinniger as kosproduksie sou groei. Gelukkig sit Malthus die pessimis die pot toe mis omdat hy nie nuwe voedseltegnologie voorsien het nie.Op Oujaarsaand 31 Desember 1999 het almal vreesbevange gewag vir die oomblik wanneer die kalender na 2000 sou oorslaan, die milleniumgogga rekenaars psigopaties sou maak en vliegtuie uit die lug sou val.

Boekbesonderhede


Foto te danke aan Graphic-Design-Blog

 

Please register or log in to comment