Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Zebra

@ Sunday Times Books LIVE

Kirby van der Merwe se 22 vrae aan Steve Hofmeyr

Vier briewe vir Jan EllisSteve Hofmeyr fotos Steve Hofmeyr is tans in die kollig, darem vir ‘n goeie rede met die bekendstelling van sy boek Vier briewe vir Jan Ellis.

Kirby van der Merwe het namens By die sanger beter leer ken. Hier dan is 22 reguit vrae aan Steve Hofmeyr

Wie is Steve Hofmeyr?

’n Erg verwarde, eksistensiële Boerkind op ’n vreemde vasteland.

Waaroor gaan jou boek?

’n Posman kom ná veertig jaar van tronkstraf op briewe af wat hy destyds nooit gepos het nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment