Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Zebra

@ Sunday Times Books LIVE

Steve Hofmeyr oor sy boek, en in onderhoud met Kwêla

Steve Hofmeyr

Vier briewe vir Jan EllisSteve Hofmeyr was onlangs in Jacobsbaai aan die Weskus waar hy ‘n voorlesing van sy nuwe boek, Vier briewe vir Jan Ellis gedoen het. Die uitgesproke sanger het genoem dat hy voel dat hy en bruin mense deel is van dieselfde gemeenskap.

Steve Hofmeyr sê hy sien hom en bruin mense as deel van dieselfde gemeenskap. “Ek sal dit bly sê tot iemand my bliksem!”

Dié gewilde sanger en skrywer het gister op Jacobsbaai aan die Weskus uit sy nuwe prosawerk, Vier briewe vir Jan Ellis, voorgelees. Steve is mede-eienaar van die Weskusplek-hotel op die dorp.

Die boek met die fiktiewe storie, wat afspeel in Diazville net buite Jacobsbaai, is by die onlangse Absa KKNK bekend gestel, maar dit was gister die eerste keer dat die boek “huis toe” gekom het. Steve wil dit nou verhoog toe neem.

Steve Hofmeyr op Kwela

Coenie de Villiers het onlangs vir Kwela op kykNET ‘n onderhoud met Steve gevoer:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment