Steve Hofmeyr teken vanaand en op 27 Julie boeke by Exclusive Books in Bloemfontein en Kaapstad
Random House Struik en Exclusive Books nooi jou uit na ‘n gesprek met Steve Hofmeyr oor sy nuwe roman, Die verste uur, vanaand in die Mimosa-winkelsentrum in Bloemfontein. Hofmeyr sal ook van sy boek teken.
As jy jou in Kaapstad bevind, kan jy op 27 Julie by ons in die Tygervallei-winkelsentrum aansluit, waar Hofmeyr ook oor sy boek sal gesels en kopieƫ sal teken. Bring jou kopie van Die verste uur saam en kry Hofmeyr se handtekening!
Sien jou daar!
Besonderhede van die geleenthede
Bloemfontein
- Datum: Dinsdag, 12 Julie 2011
- Tyd: 6:00 nm tot 8:00 nm
- Plek: Exclusive Books Mimosa-winkelsentrum,
h/v Mellville- en Kellnerstraat,
Brandwag,
Bloemfontein | Padkaart
Kaapstad
- Datum: Woensdag, 27 Julie 2011
- Tyd: 5:30 nm tot 8:00 nm
- Plek: Exclusive Books Tygervallei-winkelsentrum,
h/v Bill Bezuidenhout and Willie van Schoor
Bellville | Padkaart
Boekbesonderhede
- Die verste uur deur Steve Hofmeyr
Tuisblad
EAN: 9781770221642
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment