Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Zebra

@ Books LIVE

Foto’s van Steve Hofmeyr se boektoer (Plus: Wen ‘n kopie van Die verste uur)

Die verste uurSteve Hofmeyr is tans besig met ‘n boektoer na verskeie takke van Exclusive Books regoor die land om oor sy nuwe wetenskapfiksieboek Die verste uur te gesels en kopieĆ« van die boek vir sy aanhangers te teken.

Die verste uur is een van die boeke wat deel uit maak van Exclusive Books se Afrikaanse Lekkerleesfees. Hofmeyr sal volgende (op 27 Julie) by Exclusive Books in die Tygervallei-winkelsentrum aandoen.

Kyk hieronder na foto’s van die toer:
 

Steve Hofmeyr book signingSteve Hofmeyr book signing

Jy kan ‘n kans staan om ‘n kopie van Hofmeyr se nuwe boek te wen deur ‘n maklike vragie op Random House Struik se webblad te beantwoord:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment