Video: Steve Hofmeyr gesels oor Die verste uur op Expresso
Steve Hofmeyr het tydens ‘n onderhoud op Expresso gesĂȘ sy nuutste boek, die wetenskapfiksieroman Die verste uur, bevat ‘n bietjie van alles waarvan hy hou: “‘n bietjie storie vertel, ‘n bietjie erfenis en geskiedenis en ‘n bietjie musiek”.
Die verste uur is ook ‘n liefdesverhaal: “Die karakter moet kies tussen twee heelalle – in die een kry hy die girl en in die ander een kry hy nie die girl nie, maar los baie ander dinge op”.
Kyk na ‘n video van die onderhoud:
- Laai dit nie? Kyk op ExpressoMobi TV
Boekbesonderhede
- Die verste uur deur Steve Hofmeyr
Boek se tuisblad
EAN: 9781770221642
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment