Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Zebra

@ Books LIVE

Video: Kennedy Gihana en Jacques Pauw praat oor Rat Roads op Rian

Rat RoadsJacques Pauw se jongste boek, Rat Roads, oor Kennedy Gihana se reis van Rwanda na Johannesburg, het onlangs verskyn. Rian van Heerden het op sy kykNET-geselsprogram, Rian, met Gihana en Pauw oor die boek gesels.

Gihana vertel van die oomblik toe hy besluit het om sy lewe in Rwanda agter te laat en hoe hy met slegs sy matrieksertifikaat vir ses maande lank Johannesburg toe gestap het om ’n nuwe begin te maak. Pauw deel waarom hy so ’n belangstelling in Rwanda het:

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment