Steve Hofmeyr in sy noppies met verhoogverwerking van Vier briewe vir Jan Ellis

Steve Hofmeyr het dit laat blyk dat hy baie in sy skik is met die verhoogvertolking van sy novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by die Suidoosterfees gedebuteer het. Die teks is deur Lizz Meiring vir die verhoog verwerk.
“Soos vir die meeste Suid-Afrikaners kom Diasville se droomkind, Jan Ellis, ook later agter dat dit ’n leuen was: Nie alle drome word waar nie. Nie alles sal regkom nie. Hoe gemaak met dié lot, as die noodlot roep?”
Boekbesonderhede
- Vier briewe vir Jan Ellis deur Steve Hofmeyer
EAN: 9781770220812
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: Vier briewe vir Jan Ellis deur Steve Hofmeyr

e-Boek tipe: ePub
EAN: 9781770220942
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- Kapabel deur Steve Hofmeyr
Boek se tuisblad
EAN: 9781770224186
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment