Video: Julian Rademeyer gesels oor Killing for Profit op Kwêla
Julian Rademeyer se boek Killing for Profit oor die renosterstropery in Suid-Afrika het die land steeds, drie maande ná die verskyning daarvan, aan die gons. Dié joernalis, wat uit sy werk bedank het om sy boek te voltooi, het onlangs by Coenie de Villiers in die Kwêla-ateljee gaan kuier om oor sy wedervaringe tydens die skryf van die boek te gesels:
- Laai dit nie? Kyk op kykNET
Boekbesonderhede
- Killing for Profit: Exposing the Illegal Rhino Horn Trade deur Julian Rademeyer
Boek se tuisblad
EAN: 9781770223349
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment